druk hier om die inskrywingsvorm af te laai wat is ons fooie druk hier om n navraag te stuur druk hier om ons prospektus af te laai
druk hier vir ons webkaart
welkom by ons webblad
omtrent ons
druk hier om te sien wie ons personeel is
druk hier vir ons verskillende klasse
welkom by Monte Kleuterskool kontak ons
die volgende buitemuurse aktiwiteite word aangebied
druk hier vir ons album
druk hier vir ons dagboek
druk hier vir ons nuusbriewe
algemene vrae en antwoorde
kontak ons
lees meer oor dissipline en dissiplinering
WELKOM

Welkom by die tuisblad van Montè kleuterskool in Hertzog str 11, Schoemansville in Hartbeespoort.

Op 1 Maart 2001 met die motivering daaragter om ’n omgewing te skep waar ‘n kind optimaal kan ontwikkel maar tog nog kind kan bly in n rustige, veilige en ontspanne omgewing het ons ons deure geopen. Ons bied voldag versorging aan peuters en kleuters tot en met Graad 0. 

Indien u op soek is na ‘n kleuterskool waar die kinders gelukkig en tevrede is, die kinders optimaal gestimuleer word, talente ontgin word, en die uiteinde 'n slim, gelukkige en tevrede kind is kan u maar ophou soek!

Monte bied dit alles en nog soveel meer...

Kom kyk gerus hoekom ons kan se: "ons is die beste!"
uitkomsgebaseerde onderrig en jou kind
voorskoolse ontwikkeling
web design
ons terme en voorwaardes