aktiwiteite
Image


Buitemuurse aktiwiteite


Die volgende aktiwiteite is opsioneel en nie verpligtend. Indien u belangstel om u kind in te skryf vir enige van die aktiwiteite laat weet die kantoor en ons reel dit vir u met graagte.

Indien u meer wil uitvind omtrent die aktiwiteit is u meer as welkom om die betrokke afrigter te skakel.

     
monkeynastix   Monkeynastix

R120 registrasiefooi
R350 per termyn
Lizelle Bezuidenhout
Tel: 083 557 0607
     
stimulus maxima   Stimulus Maxima Rekenaars

R360 per termyn
Lena Jacobs
Tel: 0824976966
     
kiddi beat   Kiddi Beat (Musiek)

R280 per termyn
Roelien
Tel: 0828254403 
     
playball   Playball

R50 registrasie
R330 per kwartaal
Hendrik Kotze
Tel: 0833842720
     
pottery   Pottebakkery

R30 admingelde
R390 per kwartaal
Annelize Kleynhans
Tel: 0827790378
     
ballet   Ballet

R100 registrasie
R95 per maand
Mariette Kloppers
Tel: 0827881670
     





Kontak ons  |  Site Map






Image
Image
image